Op Vrydag, 23 Januarie, het die talentvolle Suid-Afrikaanse musikant Zaan Sonnekus op Friday Live opgetree en sy weergawe van The Fray se 'You Found Me' gesing. Zaan Sonnekus skop ook 2026 af met 'n ...
Pretoria sanger Stefan Jansen kondig sy nuwe EP, Wasting Time aan. Wasting Time is ’n versameling van vier liedere wat oor ’n tydperk van bykans tien jaar geskryf is. Elke lied herinner Stefan aan ’n ...
Die sensasionele Danny Smoke se #SuperVideo is pas vrygestel. Die video vorm deel van ’n trilogie, wat bestaan uit drie van sy liedjies en ’n kombinasie van sy reeds bestaande videos van “Soek Jy ...
DIE musiekdepartement van die Universiteit van die Vrystaat (UV) word tans in ’n byderwetse en dinamiese musiekskool omgeskep met die doel om dit as een van die toonaangewendste tersiêre ...
WESSEL Jordaan, ’n sanger van Port Elizabeth, het nou ná jare se musiekmaak op straat ’n helpende hand van Gauteng ontvang om sy musiek na nuwe hoogtes te neem. ’n Groep van die nie-winsgewende ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results